Bespreking:Propaan

Jongste opmerking: 3 jaar gelede deur Wyatt Tyrone Smith in onderwerp Nie reg nie.

Nie reg nie. wysig

Hierdie sin is nie reg nie: Daarbenewens vervaardig olieraffinaderye propaan as 'n neweproduk deur petroleum in petrol of verwarmingsolie te breek. Sal moet hulp vra. Groete!

@Burgert Behr:, meneer, kan jy asb help. Die breek verwys na cracking uit die Engelse teks. Groete! Oesjaar (kontak) 18:05, 10 Desember 2020 (UTC)Beantwoord
@Oesjaar: te kraak of op te breek. Kraak volgens die WAT: "Opbreek in eenvoudiger verbindings onder toestande van hoë temperatuur en druk en tans gew. in die aanwesigheid van katalisators – gesê veral van komplekse koolwaterstowwe soos dié in aardolie". ~ Burgert (kontak) 18:51, 10 Desember 2020 (UTC)Beantwoord
Propaan uit raffinadery. In verskillende stadiums van die olieraffinering word vloeibare petroleumgasse geproduseer. Gedurende die fraksionele distillasie onder druk, of stabiliseringsfase van raffinadery, suig swaarder koolwaterstowwe na onder, terwyl ligter koolwaterstowwe soos propaan maklik uit die boonste laag van die mengsel verwyder kan word. Terwyl die werklike persentasie propaan wat uit die ru-olie onttrek word, afhang van die proses en die tipe raffinadery, vorm butaan en propaan gewoonlik ongeveer 1-4% van die verwerkte ru-olie. Wyatt Tyrone Smith (kontak) 19:30, 10 Desember 2020 (UTC)Beantwoord
Terug na "Propaan"-bladsy.