Lionel Peterson
Lionel Peterson (gebore in Alexandra, Johannesburg, op 13 Oktober 1947, sterf 14 Julie 2022) was 'n Suid-Afrikaanse gospelsanger en evangelis wat gewild was vir die uitvoering van rhythm & blues en gospelliedjies.
Lewensloop
wysigLionel Petersen was die hoofsanger van The Winners. Petersen, ook genoem Mr. Music, het op tienjarige ouderdom begin sing nadat hy deur kunstenaars beïnvloed is soos Elvis Presley, Tom Jones, James Brown, Otis Redding en Wilson Pickett.[1]
In die laat 1970's het hy begin optree met verskillende rock- en R&B-groepe, veral die Miracles en Thunderballs van Johannesburg. Daarna het hy van Johannesburg na Port Elizabeth verhuis, waar hy in die middel 1970's by The Invaders, een van die top groepe in die land gedurende die sewentigs, aangesluit het.[1]
Peterson sterf op 14 Julie 2022 in die ouderdom van 75.
Diskografie
wysigAlbums
wysig- Mr Music (Plum, 1974).
- I’ll Take You Where the Music’s Playing (1975).
- Soul Brother (Plum, 1975).
- That’s the Way (1976).
- Gold (Plum, 1976).
- Flying Out – Harari (Gallo, 1981).
- Home Brew – Harari (Rufaro Records, 1982).
- Feel Free (Shandel, 1986).
- Rejoice Africa (Integrity, 1991).
- Day By Day (Harmony Records, 1999).
- The Heart and Soul of the Invaders (1998). Compilation album.
- Just Hymns (Rhema, 2002). Featuring Adlan Cruz.
Enkelsnitte
wysig- Come Back Liza/Freight Train (CCP, 1973).
- I Need A Little Love/I Can Sing It (Plum, 1973).
- Private Number/For Love (Plum, 1974).
- Try A Little Love/ Make It, Don’t Break It (Plum, 1974).
- I’ll Take You Where The Music’s Playing/Dolly My Love (1975).
- Bouncy, Bouncy, Bounce (Plum, 1976).
- That’s The Way/ Black Queen (Plum, 1976).
- I’ll Keep On Coming Back/Freight Train (Plum, 1977).
- Sweets For My Sweet (RCA, 1977).
- Stay (Bullet, 1979).
- Please Don’t Pass Me By (Bullet, 1980).
- We Are Number One – The Winners (EMI/CCP Records, 1984).[2]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Lionel Peterson Died Age 75, South African Gospel Singer Will Be Missed.. URL besoek op 15 Julie 2022..
- ↑ Gospel Singer Lionel Peterson Biography – Age, Career, Cause Of Death. URL besoek op 15 Julie 2022.