Ruan Pienaar

Suid-Afrikaanse rugby speler

Ruan Pienaar (gebore in Bloemfontein, 10 Maart 1984) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke gespeel het en sedert 2019 vir die Cheetahs op skrumskakel speel. Hy het voorheen die Sharks in Superrugby, die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Ierse klubspan Ulster asook die Franse klubspan Montpellier in verskeie Europese kompetisies verteenwoordig. Hy was ’n lid van die seëvierende Springbokspan tydens die Rugbywêreldbeker 2007 en deel van Suid-Afrika se span tydens die 2011- en 2015-toernooie.

Ruan PienaarRugbyportaal
Volle naamRuan Pienaar
Geboortedatum10 Maart 1984 (1984-03-10) (40 jaar oud)
GeboorteplekBloemfontein, Suid-Afrika
Lengte1,87 m
Massa92 kg
SkoolGrey-kollege
Vername familieGysie Pienaar (vader)
BeroepProfessionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
PosisieSkrumskakel
Huidige spanCheetahs/Vrystaat
Loopbaan as speler
Posisie(s)Heelagter, losskakel, skrumskakel
Springbokno.779
Professionele / senior klubs
JareKlub / spanWeds(pte)
2010-2017
2017-2019
Ulster
Montpellier
141
28
(877)
(161)
korrek soos op 10 Julie 2022.
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2004
2005–2012
2019-
Vrystaat
Natalse Haaie
Vrystaat
?
32
27
(?)
(261)
(241)
korrek soos op 10 Julie 2022.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2005–2012Sharks67(240)
korrek soos op 10 Julie 2022.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2006–2015Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika88(135)
korrek soos op 10 Julie 2022.

Persoonlike lewe wysig

Pienaar is die seun van Gysie Pienaar, ook 'n voormalige Springbokrugbyspeler.

Eksterne skakels wysig