30ste eeu v.C.
eeu
(Aangestuur vanaf 2914 v.C.)
Gebeure wysig
- Omstreeks 3000 v.C.: Vroeë landbou in Noord-Afrika.
- 3000 v.C. – 2600 v.C.: Vroeë tydperk in die Indus-vallei.
- Omstreeks 3000 v.C.: Neolitikum eindig.
- Omstreeks 3000 v.C.: Djer, die derde farao van Antieke Egipte, begin regeer.
- Omstreeks 3000 v.C.: Bouwerk begin aan Caral, die eerste stad in die Amerikas.
- Omstreeks 3000 v.C.: Troje word gestig.
- Omstreeks 3000 v.C.: Bouwerk aan Stonehenge begin.
- 3000 v.C. – 2000 v.C.: Die Wêreldbevolking is sowat 30 miljoen.
- Omstreeks 3000 v.C.: Die Egeïese Bronstydperk begin.
- Omstreeks 2955 v.C.: Djer, die derde farao van Egipte, sterf.
- Omstreeks 2950 v.C.: Die eerste definitiewe gebruik van ’n Nebtynaam deur die 1ste-dinastiese farao Semerchet.
Dekades en jare wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekVarkgriepSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Spesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontSuid-AfrikaRob HersovByvoeglike naamwoordTrappe van vergelykingSwangerskapWikipedia:GeselshoekieGetalWikipedia:GebruikersportaalSeksGreen PornoSeksposisieSelfstandige naamwoordIntensiewe vormAntoniemWiki HowVoornaamwoordTweede WêreldoorlogCleopatra VIIJaco JacobsAardbewingGeweldWikipedia:HulpSinoniemWikipedia:OmtrentAardverwarmingProvinsies van Suid-AfrikaLongontstekingGriepGeografie van Suid-AfrikaMenseregteVulkaanWikipedia:Algemene spelfouteSpesiaal:Mybydrae