1732
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1727 | 1728 | 1729 | 1730 | 1731 | ◄ 1732 ► | 1733 | 1734 | 1735 | 1736 | 1737 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1732
Kalenders  
Joseph Haydn
Gregoriaanse kalender1732
MDCCXXXII
Ab urbe condita2485
Armeense kalender1181

ԹՎ ՌՃՁԱ

Chinese kalender4428 – 4429

戊亥 – 己子

Ethiopiese kalender1724 –1725
Hebreeuse kalender5492 – 5493
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1787 – 1788
- Shaka Samvat1654 – 1655
Irannese kalender1110 –1111
Islamitiese kalender1145 –1145


Die jaar 1732 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure wysig

  • Michail Gvozdev ontdek die Amerikaanse vasteland by Kaap Prince of Wales aan die Beringstraat.
  • 1 OktoberPous Clemens XII stel Troiano Acquaviva d'Aragona, titulêr aartsbiskop van Larissa en Agapito Mosca, priester van die Apostoliese Kamer aan as kardinaal.
  • 23 NovemberPous Clemens XII verklaar Catherine del Ricci salig.

Geboortes wysig

Sterftes wysig