1164
| 11de eeu | 12de eeu | 13de eeu |

◄ ◄ | | 1159 | 1160 | 1161 | 1162 | 1163 | ◄ 1164 ► | 1165 | 1166 | 1167 | 1168 | 1169 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1164
Kalenders
Gregoriaanse kalender1164
MCLXIV
Ab urbe condita1917
Armeense kalender613

ԹՎ ՈԺԳ

Chinese kalender3860 – 3861

庚未 – 辛申

Ethiopiese kalender1156 –1157
Hebreeuse kalender4924 – 4925
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1219 – 1220
- Shaka Samvat1086 – 1087
Irannese kalender542 –543
Islamitiese kalender559 –559


Die jaar 1164 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 12de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure wysig

Duitse Ryk wysig

  • Aartsbiskop Rainald von Dassel bring die sterflike oorskot van die Heilige Drie Konings vanuit Milaan na Keulen.

Bisantium wysig

  • Bertha von Sulzbach uit Beiere verloof met die Bisantynse kroonprins Manuel I Komnenos en word later bekend as keiserin Irene. [1]

Sirië wysig

  • Imad ad-Din Zengi, die veroweraar van Edessa word deur sy eie Mamelukke gedood tydens die beleëring van Qalat Jabar.[2]

Geboortes wysig

Sterftes wysig

Verwysings wysig

  1. RETTNER, ARNO. (2004). ""FERNE NACHBARN: BYZANZ UND BAYERN."". Archäologie in Deutschland. 4: 38–40.
  2. 2,0 2,1 Liebau, Gregory J. (2016). ""Hostility in the Holy Land: The Kingdom of Jerusalem and Its Neighbors."". Medieval Warfare. 6 (1): 23–27.