Onrus
Onrus is 'n kusoord by Walkerbaai naby Hermanus. Die oord is veral gewild onder kampeerders in die somerseisoen. Besoekers kan walvisse van Junie tot November besigtig, swem, duik, bootreise onderneem en op die staproetes wandel.
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldKarin HougaardVarkgriepAappokkeAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogtePinksterNazi-DuitslandTropiese sikloonAardbewingHolocaustMenseregteEkonomiese sektorSuid-AfrikaCarles PuigdemontSeksPrimêre sektor van die ekonomieErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaWaterbesoedelingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNelson MandelaTrappe van vergelykingMieliestronkAntoniemVulkaanWikipedia:GeselshoekieWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisRobbeneilandApartheidBoelieryAdolf HitlerVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordByvoeglike naamwoord