Dinopercidae
Die Spelonkbaars (Dinopercidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee genera met twee spesies wat hoort tot dié familie en een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Dinopercidae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Dinopercidae |
Genus | |
Sien teks. |
Kenmerke
wysigDie familie se lywe is reghoekig en ietwat plat en bedek met klein skubbe. Die maksimum grootte is 75 cm. Hulle verkies vlak water om in te leef.
Genus
wysigDie volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Dinoperca
- Dinoperca petersi - Spelonkbaars
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepKategorie:Russiese tennisspelersWikipedia:GebruikersportaalWikipedia:GeselshoekieCleopatra VIIWikipedia:Welkom nuwelingeSeksposisieWikipedia:HulpSwangerskapApokkeWillie JoubertKategorie:Suid-Afrikaanse aktrisesTweede WêreldoorlogSeksLys van Suid-Afrikaanse musikanteGordelroosSpelerposisies in rugbyThys die BosveldklongLongontstekingWikipedia:OmtrentWiki HowPornhubSuid-AfrikaWikipedia:SandputAfrikaansBreinvliesontstekingWikipedia:General disclaimerSkildklierMia GothKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024LongGalblaasPortaal:Inhoud/PortaleSeksuele penetrasieSpringbokke