Deling
Deling is 'n rekenkundige en algebraïese bewerking waarby bepaal word hoeveel keer een hoeveelheid in 'n ander hoeveelheid begrepe is. Die woord ‘deling’ beteken om 'n geheel in gelyke dele te skei. Wanneer die getal 10 byvoorbeeld deur 2 gedeel word, is die antwoord 5. Dit is 'n deling. As 10 appels in 2 gelyke dele verdeel word, is daar 5 appels in elke deel.
Vermenigvuldiging kan met deling gekontroleer word, en deling kan met vermenigvuldiging gekontroleer word.
Bronne wysig
- Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek. 2012. Northlands: Macmillan South Africa
- Almal verstaan Wiskunde Graad 5 Leerderboek. 2012. Northlands: Macmillan South Africa
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVeelpartyhandvesGreen PornoAfrica Africans ReclaimNelson MandelaWikipedia:GebruikersportaalPad na jou hartSuid-Afrikaanse referendum van 1960Rob HersovSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019SeksWiki HowSuid-AfrikaSeksposisieWikipedia:HulpTweede WêreldoorlogAfrican Movement CongressWikipedia:GeselshoekieSwangerskapGordelroosCleopatra VIINorthern Cape Communities MovementPornhubSkildklierGetalRepubliekdagGoogleJavaScriptDemokratiese AlliansiePatriotic AllianceLongontstekingSeksuele penetrasieAfrikaansGalblaas