Vosburg
Vosburg is 'n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Die dorp is 61 km wes van Britstown. Vosburg was eers 'n plaas genaamd Processfontein, maar die dorp is gestig in 1895 en genoem na ene J. Vos en die Van Rensburg-familie. Daar is tans 22 geboue op die dorp.
Vosburg | |
---|---|
Koördinate: 30°34′32″S 22°52′47″O / 30.57556°S 22.87972°OKoördinate: 30°34′32″S 22°52′47″O / 30.57556°S 22.87972°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Kareeberg |
Stigting | 1895 |
Oppervlak | |
• Totaal | 65,50 km2 (25,29 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 259 |
• Digtheid | 19/km2 (50/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 7.2% |
• Indiërs/Asiërs | 1.1% |
• Bruin mense | 79.6% |
• Swart mense | 11.8% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 89.2% |
• Xhosa | 4.5% |
• Engels | 2.0% |
• Tswana | 1.1% |
• Ander | 3.2% |
Poskode (strate) | 8780 |
Skakelkode | 053 |
Die belangrikste ekonomiese bedryf is merinoskape.
Bron wysig
Verwysings wysig
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Vosburg". Sensus 2011.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHolocaustPornhubTropiese sikloonErfenisDroogteAntoniemApartheidAdolf HitlerCarles PuigdemontIntensiewe vormSuid-AfrikaSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkGeweldEugenetikaAardbewingTrappe van vergelykingRobbeneilandVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Nelson MandelaSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepMenseregteWet op NaturellengrondKoos du PlessisKlimaatveranderingWaterbesoedelingTweede WêreldoorlogSkoenlapperSwartbewussynsbewegingSoweto-opstandSwangerskap