Treurkersielemoen
Die treurkersielemoen (Teclea natalensis) is 'n boom wat baie soos die zoeloekersielemoen lyk. Hierdie spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika waar dit in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap voorkom. Hierdie boom het neerhangende blare met spitslopende punte. Die boom se FSA-nommer is 264.[1]
Treurkersielemoen | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. natalensis |
Binomiale naam | |
Teclea natalensis (Sond.) Engl., (1992) | |
Sinonieme | |
|
KEW (Plants of the World) verwys na die spesies as Vepris natalensis.
Verwysings wysig
Bronne wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHolocaustPornhubTropiese sikloonErfenisDroogteAntoniemApartheidAdolf HitlerCarles PuigdemontIntensiewe vormSuid-AfrikaSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkGeweldEugenetikaAardbewingTrappe van vergelykingRobbeneilandVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Nelson MandelaSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepMenseregteWet op NaturellengrondKoos du PlessisKlimaatveranderingWaterbesoedelingTweede WêreldoorlogSkoenlapperSwartbewussynsbewegingSoweto-opstandSwangerskap