Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit

Theewaterskloof
Kaart van Suid-Afrika wat Theewaterskloof in Wes-Kaap aandui
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitOverberg
TipePlaaslike Munisipaliteit
Munisipale kodeWC031
BurgemeesterKallie Papier (PA)
HoofstadCaledon
Grootste taleAfrikaans, Xhosa, Sotho
Area3 232 km²  
Bevolking108 790 (2011)

Die Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Bestuur wysig

Theewaterskloof Munisipaliteit is in 12 kiesafdelings verdeel en word deur 'n 23-lid raad bestuur.

Nedersettings wysig

Nedersettings in die munisipaliteit: