Stille Rewolusie
Die Stille Rewolusie (Frans: Révolution tranquille, Engels: Quiet Revolution) was 'n tydperk van ingrypende maatskaplike, politieke, ekonomiese en sosiale omwentelinge in Kanada se Franssprekende provinsie Quebec. Dié ietwat paradoksale term, wat vir die eerste keer deur 'n anonieme artikelskrywer in die dagblad The Globe and Mail gebruik is, beskryf 'n periode wat in die sestigerjare van die 20ste eeu val en waartydens Quebec se samelewing, wat sedert 1944 deur die provinsiale regeringsparty Union Nationale met sy behoudende ideologie en tradisionele waardes uit toeka se tyd oorheers is, in 'n moderne en sekulêre welvaartstaat omgeskep is waarna later as die Quebec-model verwys is.[1]
Verwysings wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepCarles PuigdemontWikipedia:GeselshoekieWikipedia:GebruikersportaalSwangerskapSeksposisieWikipedia:HulpWiki HowSeksPornhubSuid-AfrikaGordelroosLongontstekingCleopatra VIIWikipedia:Algemene spelfouteSkildklierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Wikipedia:Welkom nuwelingeVingerseksWikipedia:OmtrentGeweldGalblaasLys van Griekse mitologiese figureNadia BeukesTweede WêreldoorlogTrappe van vergelykingSeksueel oordraagbare infeksieAntoniemIntensiewe vormAfrikaansSeksuele penetrasieBreinvliesontstekingLys van bekende Suid-AfrikanersCobus Rossouw jr.Koos KombuisAngina pectoris