Sheepmoor

Sheepmoor is 'n klein dorpie in die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 2,727 gehad, waarvan 27 (1%) Blankes was.[1]

Sheepmoor
Sheepmoor is in Mpumalanga
Sheepmoor
Sheepmoor
 Sheepmoor se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°43′7″S 30°17′56″O / 26.71861°S 30.29889°O / -26.71861; 30.29889Koördinate: 26°43′7″S 30°17′56″O / 26.71861°S 30.29889°O / -26.71861; 30.29889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitMsukaligwa
Oppervlak
 • Totaal1,93 km2 (0,75 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 727
 • Digtheid1 413/km2 (3 660/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.0%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense98.2%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Zoeloe 91.4%
 • Swazi 2.8%
 • Afrikaans 1.4%
 • Engels 1.4%
 • Ander 3.0%
Poskode (strate)
2352
Poskode (posbusse)
2352
Skakelkode017
Spitskop (1 827 m) is die hoogste punt van 'n sandsteeneskarp suid van Sheepmoor

Die spoorwegstasie op Sheepmoor is belangrik vir treinverkeer op die steenkoolhooflyn. Die stasie het ongeveer vyf sylyne waar treine mekaar kan verbygaan op pad na Richardsbaai se steenkoolterminaal.

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Sheepmoor". Sensus 2011.