Setlagole

Setlagole is 'n klein nedersetting in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die N18 nasionale pad gaan deur die dorp. Vanaf Setlagole loop die R507 hoofpad na Delareyville, terwyl die R376 in die rigting van die Botswanagrens gaan.

Setlagole
Setlagole is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Setlagole
Setlagole
 Setlagole se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°16′36″S 25°7′26″O / 26.27667°S 25.12389°O / -26.27667; 25.12389Koördinate: 26°16′36″S 25°7′26″O / 26.27667°S 25.12389°O / -26.27667; 25.12389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikNgaka Modiri Molema
MunisipaliteitRatlou
Oppervlak
 • Totaal30,78 km2 (11,88 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal19 452
 • Digtheid632/km2 (1 640/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense1.2%
 • Swart mense98.4%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Tswana 91.7%
 • Sotho 1.9%
 • Engels 1.7%
 • Ndebele 1.2%
 • Ander 3.5%
Skakelkode018

Sien ook wysig

Bronne wysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Setlagole". Sensus 2011.