Searsia zeyheri

Plantspesie

Die bloutaaibos (Searsia zeyheri) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is endemies aan Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.

Bloutaaibos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. zeyheri
Binomiale naam
Searsia zeyheri
(Sond.) Moffett, (2007)
Sinonieme
  • Rhus glaucovirens Engl.
  • Rhus zeyheri Sond.
  • Toxicodendron glaucovirens (Engl.) Kuntze
  • Toxicodendron zeyheri (Sond.) Kuntze

Die boom se FSA-nommer is 396.1.[1]

Galery wysig

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig