Searsia populifolia

plantspesie

Die Gariepkaree (Searsia populifolia) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië en kom vanaf die suide van Namibië, deur die Richtersveld, die noorde van Namakwaland en die laer Oranjeriviervallei voor. Dit vorm onder andere deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei.

Gariepkaree
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. populifolia
Binomiale naam
Searsia populifolia
(E.Mey. ex Sond.) Moffett (2007)
Sinonieme
  • Rhus populifolia E.Mey. ex Sond.
  • Rhus steingroeveri Engl.
  • Toxicodendron populifolium (E.Mey. ex Sond.) Kuntze

Die boom se FSA-nommer is 391.1.[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig