Eden
(Aangestuur vanaf Sean Els)
Eden is 'n Suid-Afrikaanse seun-sanggroep bestaande uit Jaco du Plessis (Jay), Paolo Azevedo en Johan Vorster. Sean Els was ook op 'n tyd lid van die groep. Hulle het reeds twee Huisgenoot Tempo Toekennings gewen. Van hulle treffers sluit in: Kwart-oor-vyf, 54 5de Straat en Knieë Lam.
Eden | |
---|---|
Jare aktief | 1997 - nou |
Webwerf | eden-band.com |
Lede | Jaco du Plessis Paolo Azevedo Johan Vorster |
Gewese lede | Sean Els |
Diskografie wysig
Eden se albums:
- 1997: Volstruis Plate
- 2003: Point of No Return
- 2006: Eden
- 2008: Knieë Lam
- 2009: Dekade
- 2014: Nooit Oud Raak Nie
- DVDs
- LIVE at The Mardi Gras (DVD)
Sien ook wysig
Eksterne skakels wysig
- Eden se amptelike webwerf Geargiveer 18 April 2008 op Wayback Machine
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVeelpartyhandvesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019AardbewingTrappe van vergelykingSuid-AfrikaGreen PornoPatriotic AllianceGeweldGetalAfrican Movement CongressPantsulaLys van politieke partye in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordSelfstandige naamwoordSwangerskapAntoniemSeksTweede WêreldoorlogSkoenlapperRob HersovWiki HowKlimaatVoornaamwoordIntensiewe vormWikipedia:GeselshoekieAardverwarmingWikipedia:HulpWikipedia:GebruikersportaalAfrica Africans ReclaimSeksposisiePornhubCleopatra VIIVulkaan