Raipur
Raipur (Hindi: रायपुर, Rāypur) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Chhattisgarh en met 'n bevolking van 1 000 500 in 2011 ook die grootste stad. Tot die stigting van die deelstaat Chhattisgarh het Raipur deel uitgemaak van die deelstaat Madja Pradesj. Dié stad se ekonomie bestaan veral uit hout- en voedselverwerking.
Raipur रायपुर | |
---|---|
Stad | |
'n Tempel in Raipur | |
Koördinate: 21°14′00″N 81°38′00″O / 21.23333°N 81.63333°OKoördinate: 21°14′00″N 81°38′00″O / 21.23333°N 81.63333°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Chhattisgarh |
Distrik | Raipur |
Regering | |
• Burgemeester | Shri Pramod Dubey |
Oppervlak | |
• Stad | 226 km2 (87 vk. myl) |
Hoogte | 298,15 m (978,18 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 1 000 500 |
• Digtheid | 4 400/km2 (11 000/vk. myl) |
• Metro | 2 187 232 |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 492001 |
Webwerf | raipur.nic.in |
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Raipur.
- (en) (hi) Amptelike webwerf Geargiveer 22 November 2009 op Wayback Machine
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsAardverwarmingJacques LootsWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieCarles PuigdemontVarkgriepTropiese sikloonMagda van BiljonDroogteNazi-DuitslandSeksAdolf HitlerErfenisdag (Suid-Afrika)Suid-AfrikaEkonomiese sektorMieliestronkWiki HowKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesoedelingHolocaustMenseregteTweede WêreldoorlogPornhubLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:GebruikersportaalAardbewingFlydubaiHemelvaartsdagKlimaatveranderingApartheidKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieSeksposisieJan BloukaasCleopatra VIISwangerskapMonopolie