Python
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Python kan na een van die volgende verwys:
- Python (programmeertaal), 'n oopbron programmeertaal.
- Python (genus), 'n genus van slange in die familie van luislange (Pythonidae):
- Afrika-rotsluislang (Python sebae): 2,7 tot 4,6 m lank, maks. soms oor 5 m; Wes-, Sentraal- en Oos-Afrika.
- Suider-Afrikaanse luislang (Python natalensis): 2,8 tot 4 m lank, maks. soms oor 5 m; Suider-Afrika.
- Piton, 'n draak in die Griekse mitologie.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekVarkgriepKarin HougaardSpesiaal:Onlangse wysigingsGeweldCarles PuigdemontPinksterTropiese sikloonGreen PornoRuan PienaarAardverwarmingWiki HowEmo AdamsPornhubSwangerskapWikipedia:GeselshoekieSeksSuid-AfrikaWikipedia:GebruikersportaalAardbewingJosef StalinTweede WêreldoorlogLionel PetersonEkonomie van Suid-AfrikaSeksposisieBoelieryNazi-DuitslandAdolf HitlerVulkaanGordelroosAchille MbembeKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersLongontstekingEkonomiese sektorNasiebouTrappe van vergelykingDroogteGoogle