Psoralea aphylla
plantspesie
Psoralea aphylla is 'n plantspesie in die familie Fabaceae en is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant word tot 4 m hoog, 'n klein boom en vorm deel van die fynbos. Dit groei meestal op rivierbanke en dra wit en blou blomme.
Fonteinbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. aphylla |
Binomiale naam | |
Psoralea aphylla L., (1760) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 226.8.[1]
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep