Phoenix, KwaZulu-Natal
Phoenix is 'n dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, 18 km noord van Durban.
Phoenix | |
---|---|
Koördinate: 29°42′4″S 31°0′14″O / 29.70111°S 31.00389°OKoördinate: 29°42′4″S 31°0′14″O / 29.70111°S 31.00389°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Stigting | 1976 |
Oppervlak | |
• Totaal | 30,16 km2 (11,64 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 176 989 |
• Digtheid | 5 868/km2 (15 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 85.0% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 12.1% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Engels | 87.4% |
• Zoeloe | 8.1% |
• Ander | 4.5% |
Poskode (strate) | 4068 |
Skakelkode | 013 |
Geskiedenis wysig
Daniel Lindley het in 1858 'n sendingstasie hier begin. Hier is 'n gedenkteken opgerig wat sy werk huldig. Gudurende 1904 het Mahatma Gandhi sy koerant Indian Opinion in Phoenix gedruk waar hy 'n Gemeenskapplaas vir Indiërs gestig het. Tydens apartheid was Phoenix 'n woon- en handelsgebied vir Indiërs en selfs nog tydens die sensus van 2011 het hulle meer as 85 persent van die bevolking uitgemaak, amper agt persentasiepunte minder as in die 2001-sensus.
Sien ook wysig
Bronne wysig
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Phoenix". Sensus 2011.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep