Ottoshoop
Ottoshoop is 'n klein dorp in die Noordwes-provinsie, Suid-Afrika.
Ottoshoop | |
---|---|
Dorpie | |
Koördinate: 25°44′55″S 25°58′06″O / 25.74861°S 25.96833°OKoördinate: 25°44′55″S 25°58′06″O / 25.74861°S 25.96833°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Mahikeng |
Stigting | 1876 |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,95 km2 (1,91 vk. myl) |
Hoogte | 1 417 m (4 649 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 043 |
• Digtheid | 413/km2 (1 070/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 4.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 1.4% |
• Swart mense | 93.1% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 86.0% |
• Afrikaans | 6.1% |
• Engels | 2.4% |
• Zoeloe | 2.4% |
• Ander | 3.1% |
Poskode (strate) | 2866 |
Poskode (posbusse) | 2866 |
Skakelkode | 018 |
Geskiedenis wysig
Goud is in 1875 by Ottoshoop ontdek, dieselfde jaar as wat spoelgoud by Lydenburg ontdek is. Die goudstormloop in Ottoshoop het egter eers in 1887 plaasgevind omrede meer belowende vondse op ander plekke gemaak is. Die dorp is in 1876 gestig, die vroeë dae van die goudstormloop en is na CB Otto vernoem. Hy was die landdros van nabygeleë Groot Marico. Die goud het egter gou opgeraak en vandag is die dorp slegs 'n spoorweghalte.
Besienswaardighede wysig
Naby die dorp is Bobbejaangat, 'n groot dolomitiese sinkgat van onbekende diepte wat met helder water gevul is.
Sien ook wysig
Bronne wysig
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ottoshoop". Sensus 2011.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHolocaustPornhubTropiese sikloonErfenisDroogteAntoniemApartheidAdolf HitlerCarles PuigdemontIntensiewe vormSuid-AfrikaSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkGeweldEugenetikaAardbewingTrappe van vergelykingRobbeneilandVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Nelson MandelaSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepMenseregteWet op NaturellengrondKoos du PlessisKlimaatveranderingWaterbesoedelingTweede WêreldoorlogSkoenlapperSwartbewussynsbewegingSoweto-opstandSwangerskap