Oorlams
Oorlams (ook: Oorlands, Oorlans) is 'n Afrikaans-gebaseerde dialek in Suid-Afrika. Oorlams word veral in die gebied van die ou Transvaal gepraat. Dit word deur taalkundiges as 'n kreooltaal beskou. Oorlams het sommige elemente van Bantoetale. Dit is die taal van die Oorlams wat nou in Namibië bly.
- Nederlands
- Afrikaans
- Oorlams
- Afrikaans
Oorlams Oorlands, Oorlans | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Namibië Suid-Afrika | |
Gebied: | Suider-Afrika | |
Totale sprekers: | 32 000[1] | |
Taalfamilie: | Kreools Afrikaans Oorlams | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | oor | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Ander dialekte van Afrikaans is: Oosgrens-Afrikaans, Oranjerivier-Afrikaans en Kaapse Afrikaans.
Verwysings wysig
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, 18th edition, Oorlams" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 22 Augustus 2019.
Eksterne skakels wysig
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir oorlams.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep