Nyck de Vries

Nyck de Vries[2] (gebore 6 Februarie 1995) is 'n Nederlandse renjaer wat tans as reserwejaer vir die Mercedes AMG Petronas F1-span dien. Hy het die 2020–21 Formule E Wêreldkampioenskap en die 2019 FIA Formule 2 Kampioenskap gewen, sowel as die 2010 en 2011 Knortjor Wêreldkampioenskappe. Hy was van Januarie 2010 tot Mei 2019 by die McLaren-program vir jong bestuurders ingeskryf en vanaf Oktober 2016 tot Augustus 2019 by die Audi Sport- renakademie. De Vries het sy Formule Een-buiging in September 2022 vir Williams by die 2022 Italiaanse Grand Prix gemaak.

Nyck de Vries
De Vries in 2019
De Vries in 2019
Geboortedatum6 Februarie 1995 (1995-02-06) (29 jaar oud)
GeboorteplekUitwellingerga, Nederland
NasionaliteitVlag van Nederland Nederlander
Ou span(ne)Williams-Mercedes
Span in 2023AlphaTauri
Motornommer45[1]
Inskrywings11 (11 begin)
Oorwinnings0
Podiums0
Loopbaanpunte2
Voorste wegspronge0
Vinnigste rondtes0
Eerste F1-wedren2022 Italiaanse Grand Prix
Laaste inskrywing2023 Britse Grand Prix

Op 8 Oktober 2022 word bekendgemaak dat hy in 2023 voltyds vir AlphaTauri gaan jaag. Hy volg Pierre Gasly op wat na 2022 na Alpine verskuif.[3]

Formule 1-uitslae wysig

KleurUitslag
GoudWenner
Silwer2e plek
Brons3e plek
GroenVoltooi, verdien punte
BlouVoltooi, geen punte
PersNie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
RooiNie gekwalifiseer (DNQ)
KleurUitslag
SwartGediskwalifiseer (DSQ)
WitNie begin (DNS)
LeegNie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3Naelrenplek, met punte
PVoorste wegspringplek
VVinnigste rondte
SeisoenSpanOnderstelEnjin12345678910111213141516171819202122PlekPunte
2022Williams RacingWilliams
FW44
Mercedes-AMG F1
M13 E Performance
BHR
SAU
AUS
EMI
MIA
SPA
TC
MON
AZE
KAN
GBR
OOS
ITA
9
SIN
JPN
VSA
MXS
SAP
ABU
212
Mercedes AMG F1Mercedes AMG W13FRA
TC
HON
BEL
NED
Aston Martin F1AMR22ITA
TC
2023AlphaTauriAlphaTauri AT04Honda
RBPTH001
BHR
14
SAU
14
AUS
15
AZE
DNF
MIA
18
MON
12
SPA
14
KAN
18
OOS
17
GBR
17
HON
0
BEL
0
NED
0
ITA
0
SIN
0
JPN
0
KAT
0
VSA
0
MXS
0
SAP
0
LSV
0
ABU
0
22*0*

* Seisoen nog aan die gang.
Uitgeval, maar wel geklassifiseer, omdat hy meer as 90% van die renafstand afgelê het.

Verwysings wysig

  1. "The Williams number De Vries will run during first F1 weekend". RacingNews365 (in Engels). Besoek op 8 Oktober 2022.
  2. Gaur, Akhil (11 September 2022). "Nyck de Vries Age, Height, Wiki, Bio, Sister, Parents and Salary". The Sports Lite. Besoek op 8 Oktober 2022.
  3. "In 2023 twee Nederlanders in Formule 1: De Vries tekent bij Alpha Tauri" (in Nederlands). 8 Oktober 2022. Besoek op 8 Oktober 2022.