Alpine F1-span

Alpine F1-span, wat meeding as BWT Alpine F1 Team,[1] is 'n Formule Een-vervaardiger wat hul debuut gemaak het aan die begin van die 2021 Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen. Diie span was voorheen bekend as die Renault F1-span en in besit van die Franse motormaatskappy Groupe Renault. Die span is hernoem vir 2021 om Renault se sportmotorhandelsmerk, Alpine, te bevorder en dien steeds as Renault se fabriekspan. Die onderstel en bestuurskant van die span is gebaseer in Enstone, Oxfordshire, Engeland, en die enjinkant van die span is gebaseer in Viry-Châtillon, 'n voorstad van Parys, Frankryk.

Renault F1 RS01 van René Arnoux.
Jarno Trulli in die Renault F1 R203

Wedrengeskiedenis

wysig

2021-seisoen

wysig

Alpine F1-span het die tweemalige wêreldkampioen, Fernando Alonso, gekontrakteer [2] om Daniel Ricciardo wat die Renault-span verlaat het te vervang, [3] en Esteban Ocon is behou uit die 2020 Renault-span. [4] Die Alpine-motor gebruik Renaultenjins. [5] Renault se spanbaas, Cyril Abiteboul, het aangekondig dat hy sal vertrek namate Renault na Alpine oorgeskakel het. [6] Abiteboul is vervang deur Davide Brivio, wat voorheen vir Suzuki in MotoGP gewerk het. [7]

Alpine se eerste ren het geëindig met Alonso wat gedwing is om uit te onttrek, nadat puin sy motor oorverhit het. [8] Ocon is deur Aston Martin -bestuurder, Sebastian Vettel, getref. [9] Ten spyte van 'n teleurstellende begin, kon Alpine wel in die volgende vyftien wedrenne punte aangeteken, [10] insluitend 'n oorwinning vir Ocon in die 2021 Hongaarse Grand Prix.[11] Dit was die eerste oorwinning vir 'n Franse bestuurder wat 'n Franse motor bestuur het wat deur 'n Franse enjin aangedryf word sedert Alain Prost se triomf by die Oostenrykse Grand Prix in 1983 met 'n Renaultmotor. [12] Alonso was ook op die podium in die 2021 Katarse Grand Prix, nadat hy vyfde gekwalifiseer het, maar derde weggespring het weens Verstappen en Bottas wat elk 'n roosterstraf ontvang het.

Formule Een-resultate

wysig
KleurUitslag
GoudWenner
Silwer2e plek
Brons3e plek
GroenVoltooi, verdien punte
BlouVoltooi, geen punte
PersNie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
RooiNie gekwalifiseer (DNQ)
KleurUitslag
SwartGediskwalifiseer (DSQ)
WitNie begin (DNS)
LeegNie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3Naelrenplek, met punte
PVoorste wegspringplek
VVinnigste rondte

2021 – hede

wysig
JaarOnderstel
en bande
EnjinRenjaers123456789101112131415161718192021222324PuntePlek
2021Alpine A521

P
Renault E-Tech 21BHR
EMI
POR
SPA
MON
AZE
FRA
STI
OOS
GBR
HON
BEL
NED
ITA
RUS
TUR
VSA
MXS
SAP
KAT
SAU
ABU
1555

Fernando Alonso
DNF10817136891074116861618993138

Esteban Ocon
139799DNF1414DNF9179101410DNF138549
2022Alpine A522

P
Renault E-Tech RE22BHR
SAU
AUS
EMI
MIA
SPA
MON
AZE
KAN
GBR
OOS
FRA
HON
BEL
NED
ITA
SIN
JPN
VSA
MXS
SAP
ABU
1734

Fernando Alonso
9DNF17DNF1197775106856DNFDNF77195DNF

Esteban Ocon
767148712106DNF65897911DNF411887
2023A523

P
Renault E-Tech RE23BHR
SAU
AUS
AZE
MIA
MON
SPA
KAN
OOS
GBR
HON
BEL
NED
ITA
SIN
JPN
KAT
VSA
MXS
SAP
LSV
ABU
1206

Pierre Gasly
9913148710121018DNF11315610127 61171111

Esteban Ocon
DNF81415938814DNFDNF810DNFDNF97DNF1010412
2024Alpine A524

P
Renault E-Tech RE24BHR
SAU
AUS
JPN
CHN
MIA
EMI
MON
KAN
SPA
OOS
GBR
HON
BEL
NED
ITA
AZE
SIN
VSA
MXS
SAP
LSV
KAT
ABU
5 *8 *

Pierre Gasly
18DNF1316131216109

Esteban Ocon
17131615111014DNF10
JaarOnderstel
en bande
EnjinRenjaers123456789101112131415161718192021222324PuntePlek
  • * Seisoen nog aan die gang
  • Die renjaer het nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.
  • ‡ Halwe punte is in België toegeken in 2021 omdat daar minder as 75% van die wedren afgelê is weens hewige reën.

Verwysings

wysig
  1. "BWT and Alpine F1 Team combine forces in strategic partnership aimed at sustainability drive". Alpinecars.com. 11 Februarie 2022. Besoek op 11 Februarie 2022.
  2. "Fernando Alonso Joins Renault For 2021 Formula 1 Season". Eurosport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2020. Besoek op 30 Augustus 2021.
  3. "Daniel Ricciardo Leaves Renault for McLaren". The Checkered Flag. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Januarie 2021. Besoek op 31 Augustus 2021.
  4. "Ocon would welcome Alonso as Renault F1 team-mate in 2021". Autosport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Augustus 2021. Besoek op 31 Augustus 2021.
  5. "Renault to rebrand as Alpine F1 Team in 2021". Formula 1. 6 September 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2020. Besoek op 31 Augustus 2021.
  6. "F1 team principal Cyril Abiteboul leaves Renault ahead of rebranding as Alpine". Wide World of Sports. 12 Januarie 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2021. Besoek op 14 Januarie 2021.
  7. "Alpine F1 sign ex-MotoGP boss Davide Brivio as new racing director". Sky Sports (in Engels). Besoek op 30 Augustus 2021.
  8. Butler, Jasmine (1 April 2021). "Alpine F1 Team left empty handed following the Bahrain Grand Prix". The Checkered Flag (in Engels (VK)). Besoek op 30 Augustus 2021.
  9. "2021 Bahrain Grand Prix: Vettel crashes into the back of Ocon". Formula 1® - The Official F1® Website (in Engels). Besoek op 30 Augustus 2021.
  10. "Alpine (Sky Sports)". SkySports (in Engels). Besoek op 30 Augustus 2021.
  11. "2021 Hungarian Grand Prix race report & highlights: Ocon claims shock maiden victory in action-packed Hungarian Grand Prix as Vettel disqualified from P2". www.formula1.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2021. Besoek op 5 Augustus 2021.
  12. Kelly, Sean (1 Augustus 2021). "Hungarian GP Facts & Stats: Ocon secures first French triple since Prost – and there's a new record for Alonso". Formula One website. Liberty Media. Besoek op 5 Augustus 2021.