Nakop is een van die grensposte tussen Suid-Afrika en Namibië. Dit lê op die N10 nasionale pad in die rigting van Ariamsvlei en Karasburg in Namibië. Dit is 2 km oos van die werklike grens en 10 km van Ariamsvlei. Nakop lê 138 km noordwes van Upington en 134 km oos van Karasburg. Die Nakop-grenspos is heeljaar en 24-uur oop. Aan die Namibiese kant is die grenspos aan die oostekant van die dorp Ariamsvlei op die pad B3.

Nakop
Nedersetting
Nakop is in Noord-Kaap
Nakop
Nakop
Koördinate: 28°05′31″S 20°00′36″O / 28.09194°S 20.01000°O / -28.09194; 20.01000Koördinate: 28°05′31″S 20°00′36″O / 28.09194°S 20.01000°O / -28.09194; 20.01000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
Plaaslike MunisipaliteitKai !Garib
TydsoneUTC+2 (SAST)

Nakop was in Augustus 1914 die toneel van die eerste gevegte tydens die Eerste Wêreldoorlog tussen Duitse en Suid-Afrikaanse troepe oor die beheer van Duits-Suidwes-Afrika.

Suid-AfrikaNamibië
StreekNoord-KaapSuidoos
DorpNakopAriamsvlei
PadN10B3
Koördinate28°05′31″S 20°00′36″O / 28.0919°S 20.01°O / -28.0919; 20.01 (Nakop)28°05′31″S 20°00′36″O / 28.0919°S 20.01°O / -28.0919; 20.01 (Nakop)
Besigheidsure - Reisigers24 uur24 uur
Telefoonnommer+27 (0) 54 571 0008 / 0077
Faksnommer+27 (0) 54 571 0009

[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig