Musiekgroep
'n Musiekgroep is 'n musikale term wat na 'n groep musikante verwys. Wanneer daar tussen 'n musikant en 'n musikus onderskei word, kan 'n groep musici as 'n ensemble beskryf word. Dit is egter algemeen die geval dat die term "musiekgroep" vir groepe klassieke sowel as moderne musici of musikante gebruik word.

'n Musiekgroep wat boeremusiek speel staan bekend as 'n Boere-orkes. 'n Engelse of nuwerwetse musiekgroep word ook skalks 'n "bende" genoem.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Strydom, Lida (30 Maart 2011). "Afrikaners is plesierig en dan maak hulle só . . ". Beeld. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2013. Besoek op 13 November 2013.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladRob HersovMenslike skeletSpesiaal:Onlangse wysigingsGetalInligtingstegnologieGenevieve GregsonSelfstandige naamwoordAntoniemGroepsdrukTrappe van vergelykingSeksposisieKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuGeldVergelykings (taalkunde)Suid-AfrikaValentynsdagSeksMieliestronkKallie KrielSuid-Afrikaanse randVersamelnaamLeeuKategorie:Artikels met ISNI-identifiseerdersIntensiewe vormKategorie:Artikels met ICIA-identifiseerdersAfrikaanse Wiki HowKategorie:Artikels met BNF-identifiseerdersByvoeglike naamwoordSwangerskapKategorie:Artikels met HDS-identifiseerdersIdioomAfkortingKategorie:Artikels met CANTIC-identifiseerdersAfrikaansMenslike seksuele gedragKategorie:Artikels met RKDartists-identifiseerdersKategorie:Artikels met NARA-identifiseerders