Mooketsi

bewoonde plek in Suid-Afrika

Mooketsi is 'n klein boerderynedersetting en spoorweghalte in Limpopo, Suid-Afrika. Die nedersetting is 20 km noordwes van Modjadjiskloof (voorheen Duiwelskloof). Mooketsi is die hart van Suid-Afrika se wintergroentetuin. Varsprodukte word van hier na die res van Suid-Afrika gestuur gedurende die wintermaande wanneer ryp op die Hoëveld groenteverbouing verhoed.

Mooketsi
Nedersetting
Mooketsi is in Limpopo
Mooketsi
Mooketsi
Koördinate: 23°35′37″S 30°05′51″O / 23.593501°S 30.097582°O / -23.593501; 30.097582
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistriksmunisipaliteitMopani
Plaaslike MunisipaliteitGroter Letaba

Sien ook wysig

Bron wysig