Middelpos

Middelpos is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is tussen Calvinia en Sutherland op die R354 provinsiale pad langs die Roggeveldberge. Die dorpie se naam is in die roman, Middlepost, van Anthony Sher verewig.

Middelpos
Middelpos is in Noord-Kaap
Middelpos
Middelpos
Koördinate: 31°54′22″S 20°13′54″O / 31.90611°S 20.23167°O / -31.90611; 20.23167Koördinate: 31°54′22″S 20°13′54″O / 31.90611°S 20.23167°O / -31.90611; 20.23167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitNamakwa
Plaaslike MunisipaliteitHantam
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook wysig

Bron wysig