MediaWikibespreking:Copyright

Jongste opmerking: 19 jaar gelede deur Alias

Ek het die teks verander van Inhoud is beskikbaar onderhewig aan $1. na Teks is beskikbaar... Ons het soms prentjies wat onder ander lisensies beskikbaar gestel word en hierdie is dus nie akkuraat vir Wikipedia spesifiek nie. Die oorspronklike vertaling is dalk heel gepas vir die Mediawikisagteware in die algemeen. --Alias 13:57, 25 Mei 2005 (UTC)Beantwoord

Terug na "Copyright"-bladsy.