MediaWikibespreking:1movedto2
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Adriaan90
Kan die woordvolgorde só gemaak word: $1 na $2 geskuif ? Ons word hard op skool geleer om ons gesegdes aan die einde van sinne te hou! — Adriaan (S★B) 18:55, 16 Julie 2007 (UTC)
- Of eerder: [[$1]] is na [[$2]] geskuif — Adriaan (S★B) 17:00, 18 Augustus 2007 (UTC)
- 'n Maand en 'n half laat....
- Adriaan, ek stem saam dat gesegdes aan die einde van sinne kom in Afrikaans, maar ons het tog hier en daar uitsonderings t.w.v. leesbaarheid/duidelikheid, ens. Die is moontlik nie so 'n ernstige grensgeval nie, maar ek voel dat dit dinge baie duidelik maak om te sien
- ,
- i.p.v.
- .
- Wat jy sê is dalk waar. Ek het dit nie voorheen agtergekom/besef nie. — Adriaan (S★B) 13:23, 3 September 2007 (UTC)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekVarkgriepJacques LootsSpesiaal:Onlangse wysigingsW.H. BoshoffCarles PuigdemontWiki HowSeksSwangerskapTweede WêreldoorlogDrakebootfeesMediterreense mosselSeksposisieSkarlakenkoorsGordelroosCleopatra VIISuid-AfrikaGoogleWikipedia:OmtrentLongontstekingBen DreyfussPornhubWikipedia:HulpBreinvliesontstekingNG gemeente BurgersdorpKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuGalblaasKategorie:Artikels met RERO-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieVerkiesings vir die Europese Parlement 2024Wikipedia:Welkom nuwelingeMaroela MediaWikipedia:Algemene spelfouteJackson Maier-DlaminiWikipedia:GebruikersportaalAfrikaansVingerseksEnsiklopedie