Maatskappy

Regspersoon onafhanklik van sy eienaars

'n Maatskappy of kompanjie is, anders as 'n eenmansaak en vennootskap, 'n regspersoon onafhanklik van sy eienaars, wat sy aandeelhouers genoem word. Hy kan dus op sy eie onafhanklik van sy aandeelhouers optree, deur byvoorbeeld kontrakte te sluit en verpligtinge aan te gaan. Op hierdie wyse verkry maatskappye 'n handelingsbevoegdheid wat nie aan 'n persoon of persone gekoppel is nie. Maatskappye het ook nie 'n bepaalde leeftyd nie, maar kan onbeperk voortbestaan. Daar bestaan twee hooftipes maatskappye, naamlik publieke- en private maatskappye.

Die maatskappy soos ons dit vandag in die Westerse beskawing ken, is onontbeerlik vir die funksionering van die ekonomiese stelsel. Dit is dan ook die algemeenste ondernemingsvorm. Maatskappye wissel van baie klein, met miskien 'n enkele woonhuis as bate, tot die multinasionale firmas wat oor die hele wêreld bedrywig is, met bates van biljoene rande, en wat winste verdien wat die nasionale inkome van baie lande in die wêreld oortref.

AfrikaansDeutschEnglish Regulering http://www.voortrekkers.org.za/literatuur/ander/vk-boeke/Verkennerlewe_2006/Ekonomiese_weerbaarheid.pdf
  • Afrikaans – ons taal, Le Cordeur · Esterhuizen · Hammann · Van Niekerk, Maskew Miller Longman 2006, Pinelands
  • 🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladCarles PuigdemontKategorie:Artikels met ISNI-identifiseerdersNelson MandelaApartheidMiddelmisbruikSpesiaal:Onlangse wysigingsGroepsgebiedewetJaco JacobsErfenisdag (Suid-Afrika)Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysKunsmatige intelligensieNedersettingDokterKersfeesTrappe van vergelyking2023 Formule Een-seisoenSwangerskapMieliestronkDansPampoentjiesWet op Afsonderlike GerieweChristendomDaggaOnderwysNamakwalandWaterbesoedelingPolisieHernubare energieVlag van Suid-AfrikaMassaDataWitIslamSeksBesoedelingWet op Verbod van Gemengde Huwelike