Likwidasie
likwidasie van 'n onderneming gebeur wanneer hy aan die einde van sy lewe kom. In prinsiep is al die onderneming se bates verkoop en die opbrengs versprei in die volgorde volgens die wet totdat al die bate of geld versprei is
Die likwidasie van 'n onderneming gebeur wanneer hy aan die einde van sy lewe kom. In prinsiep is al die onderneming se bates verkoop en die opbrengs versprei in die volgorde volgens die wet totdat al die bate of geld versprei is. Die gewone volgorde is:
- Die likwidateurs se fooie
- Belasting
- Voorkeur krediteure
- Gewone krediteure
- Aandeelhouers of eienaars van die onderneming.
As daar nie genoeg bate of geld is om 'n bepaalde kategorie uit te betaal, kry elkeen in daardie kategorie dieselfde persentasie van die geld wat aan hulle geskuld is en die krediteure in laer kategorieë kry niks nie.
Die is nie altyd nodig om al die bate te verkoop nie, soms sal 'n krediteur sekere bate in plaas van geld oorneem.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Artikels met Pleiades-identifiseerdersKategorie:Lewende menseKategorie:Artikels met WorldCat-VIAF-identifiseerdersKategorie:Artikels met VIAF-identifiseerdersKategorie:Artikels met ISNI-identifiseerdersKategorie:Artikels met BPN-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersKategorie:Artikels met SUDOC-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNF-identifiseerdersKategorie:Artikels met SNAC-ID-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met NDL-identifiseerdersKategorie:Artikels met WorldCat-LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met LNB-identifiseerdersKategorie:Artikels met NARA-identifiseerdersKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLG-identifiseerdersKategorie:Artikels met SELIBR-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met ULAN-identifiseerdersRob HersovSpesiaal:Onlangse wysigingsGebruikerbespreking:Morne/argief 1Innes en Franna BenadéWikipedia:SandputKategorie:Oseane1752Darius I van PersiëKategorie:MosambiekSeksDjango UnchainedSluipmoordGroepsdrukSeksposisieMenslike seksuele gedrag