Lys van profetiese Bybelboeke
Wikimedia lysartikel
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie is 'n lys van profetiese Bybelboeke in die Ou en Nuwe Testament van die Bybel (Christendom) en in die Tenach (Jodedom). In die Ou Testament / Tenach was die profete by uitstek kanale van God se kommunikasie met mense. Hulle was “hoorders” van God se boodskap, “sieners” van wat God beplan, “woordvoerders” van God wat sy wil aan die volk oorgedra het en “voorbidders” vir die mense wat by God vir hulle ingetree het.
Profetiese boeke in die Bybel wysig
Ou Testament wysig
Groot profete wysig
Klein profete (12) wysig
Nuwe Testament wysig
Profetiese boeke in die Tenach wysig
Vroeë profete wysig
Laat profete wysig
Klein profete (12) wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHemelvaartsdagVarkgriepDroogteGeweldApartheidTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsAardbewingSuid-AfrikaHolocaustErfenisdag (Suid-Afrika)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaMenseregteAntoniemEkonomie van Suid-AfrikaHemelvaartEkonomiese sektorErfenisNelson MandelaJacques LootsTrappe van vergelykingAdolf HitlerSkoenlapperCarles PuigdemontMieliestronkIntensiewe vormSelfstandige naamwoordWaterbesoedelingNic de JagerByvoeglike naamwoordKlimaatveranderingRobbeneilandPrimêre sektor van die ekonomieSteve BikoWet op Naturellengrond