Kotorosl
Die Kotorosl (Russies: Ко́торосль) is 'n regtersytak van die Wolga in die Jaroslawl-oblast van Rusland. Die rivier vloei uit die Nero-meer naby Rostov verby Karabikha en vloei die Wolga in Jaroslawl binne. Dit is 132 km lank en het 'n opvanggebied van 6 370 vk km.[1]
In die Middeleeue was die rivier strategies belangrik, omdat dit Rostov verbind het met die belangrikste waterweë van Rusland. Die belangrikste sytak van die Kotorosl is die Ustye.
Verwysings wysig
- ↑ «Река Которосль (Которость, Котороть, Векса)», Russian State Water Registry
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekVarkgriepJacques LootsSpesiaal:Onlangse wysigingsW.H. BoshoffCarles PuigdemontWiki HowSeksSwangerskapTweede WêreldoorlogDrakebootfeesMediterreense mosselSeksposisieSkarlakenkoorsGordelroosCleopatra VIISuid-AfrikaGoogleWikipedia:OmtrentLongontstekingBen DreyfussPornhubWikipedia:HulpBreinvliesontstekingNG gemeente BurgersdorpKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuGalblaasKategorie:Artikels met RERO-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieVerkiesings vir die Europese Parlement 2024Wikipedia:Welkom nuwelingeMaroela MediaWikipedia:Algemene spelfouteJackson Maier-DlaminiWikipedia:GebruikersportaalAfrikaansVingerseksEnsiklopedie