Komatirivier
Die Komatirivier vloei deur die verre-ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika, deur Eswatini (hier Nkomazi genoem), weer terug deur Mpumalanga en deur Komatipoort tot by sy seemonding in Mosambiek (Rio Incomáti).
Komatirivier Nkomazi, Incomatie | |
---|---|
Die kloof naby Carolina in die boloop van die Komati. | |
Stroomgebied | Suid-Afrika→Eswatini→Suid-Afrika→Mosambiek |
Oorsprong | Naby Ermelo, Mpumalanga |
Sytak -links | Krokodilrivier, Lomatirivier |
Monding | Indiese oseaan |
Lengte | 480 km (298 myl) |
Oorsprong-hoogte | 1800 m |
Monding-hoogte | 0 |
Gemiddelde afloop | 111 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 50 000 km² |
Koördinate: 25°59′0″S 32°29′0″O / 25.98333°S 32.48333°OKoördinate: 25°59′0″S 32°29′0″O / 25.98333°S 32.48333°O |
Die Krokodilrivier is 'n groot sytak van die Komatirivier.
Ontstaan en roete wysig
Die oorsprong van die Komatirivier is wes van Carolina in die Ermelodistrik van Mpumalanga, op 'n hoogte van ongeveer 1 800 meter bo seevlak.
Daarna vloei dit in 'n noordoostelike rigting vir ongeveer 480 kilometer en mond uit in die Indiese Oseaan by Maputobaai.
Enkele sytakke wysig
- Amanzilukahlarivier in Eswatini
- Cuengarivier, Mosambiek
- Krokodilrivier
- Lomatirivier
- Ngwetispruit (by Komatipoort)
- Nwaswitsontsorivier (monding in Mosambiek)
- Sabierivier (monding in Mosambiek)
- Sytakke van die Krokodilrivier
- Alexanderspruit
- Bankspruit, Mpumalanga
- Mbiyamitirivier (Krugerwildtuin)
- Napispruit (Krugerwildtuin)
- Hartebeesspruit
- Houtbosloop
- Kaaprivier
- Noordkaaprivier
- Queensrivier
- Suidkaaprivier
- Witrivier
- sytak: Blinkwaterspruit
Eksterne skakel wysig
- Google-kaart van die Komatirivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekVarkgriepJacques LootsSpesiaal:Onlangse wysigingsW.H. BoshoffCarles PuigdemontWiki HowSeksSwangerskapTweede WêreldoorlogDrakebootfeesMediterreense mosselSeksposisieSkarlakenkoorsGordelroosCleopatra VIISuid-AfrikaGoogleWikipedia:OmtrentLongontstekingBen DreyfussPornhubWikipedia:HulpBreinvliesontstekingNG gemeente BurgersdorpKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuGalblaasKategorie:Artikels met RERO-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieVerkiesings vir die Europese Parlement 2024Wikipedia:Welkom nuwelingeMaroela MediaWikipedia:Algemene spelfouteJackson Maier-DlaminiWikipedia:GebruikersportaalAfrikaansVingerseksEnsiklopedie