Jesse Plemons

Amerikaanse akteur

Jesse Lon Plemons (gebore 2 April 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Master (2012), Battleship (2012), Black Mass (2015), en Game Night (2018).

Jesse Plemons
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamJesse Lon Plemons
Geboorte2 April 1988 (1988-04-02) (36 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Kinders1
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie wysig

Rolprente wysig

  • 2011: Meeting Spencer
  • 2012: The Master
  • 2012: Battleship
  • 2015: Black Mass
  • 2015: The Program
  • 2016: Other People
  • 2017: American Made
  • 2018: Game Night
  • 2019: Jungle Cruise
  • 2019: The Irishman
  • 2021ːThe Power of the Dog
  • The Bell Jar
  • Antlers

Televisiereekse wysig

  • 2006: Friday Night Lights
  • 2012: Bent
  • 2014: Fargo
  • 2017: No Activity

Televisierolprente wysig

  • 2003: Expert Witness
  • 2013: The Missionary

Video's wysig

  • 2012: Battleship: Preparing for Battle
  • 2012: Battleship: Commander Pete
  • 2012: Battleship: Navy Games
  • 2012: Battleship: Battle Stations
  • 2012: Battleship: The Real Navy

Eksterne skakels wysig