Jaco Kriel

Jaco Kriel (gebore te Standerton, 21 Augustus 1989) is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel. Hy maak sy debuut op 25 Junie 2016 vir die Springbokke teen Ierland in Port Elizabeth.

Jaco KrielRugbyportaal
Volle naamJacobus Albertus Kriel
Geboortedatum21 Augustus 1989 (1989-08-21) (34 jaar oud)
GeboorteplekStanderton, Suid-Afrika
Lengte1,84 m
Massa97 kg
SkoolHoërskool Standerton
UniversiteitUniversiteit van Johannesburg
BeroepProfessionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Flank
Professionele / senior klubs
JareKlub / spanWeds(pte)
2016-Kubota Spears7(5)
korrek soos op 15 Januarie 2017.
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2010-2015Goue Leeus70(135)
korrek soos op 10 Junie 2017.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2011-Lions64(85)
korrek soos op 10 Junie 2017.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2016-Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika7(0)
korrek soos op 10 Junie 2017.

Eksterne skakels wysig