Indaiatuba

Indaiatuba is 'n munisipaliteit in die staat van São Paulo in Brasilië. Die bevolking is op 226 602 geskat in 2014 en sy gebied is 311.36 km2 groot. Die hoogte bo seevlak is 624 m.

Indaiatuba

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Brasilië Brasilië
 Deelstaat São Paulo
 Koördinate23°05′25″S 47°13′05″W / 23.09028°S 47.21806°W / -23.09028; -47.21806Koördinate: 23°05′25″S 47°13′05″W / 23.09028°S 47.21806°W / -23.09028; -47.21806
 Stigting9 Desember 1830
 Oppervlakte: 
 - Totaal311.36 vk km
 Hoogte bo seevlak624 m
 Bevolking: 
 - Totaal (Julie 2011)226 602[1]
 - Bevolkingsdigtheid727,35/vk km
 TydsoneUTC -3
 - SomertydUTC -2
 BurgemeesterNilson Alcides Gaspar
 Amptelike WebwerfIndaiatuba.sp.gov.br

Die stad se naam is afgelei uit die Tupitaal. Dit is 'n belangrike stad en een van die belangrikste industriële gebiede in Brasilië. Gegrond op die jongste IFDM sosiale indeks data, is Indaiatuba as nommer een gelys op die "Top 100 beste stede om in te woon in Brasilië".

Die Toyota Corolla (E140) word hier vervaardig.

Verwysings wysig

  1. (pt) Estimativa Populacional 2014 (Bevolkingskatting 2014) URL besoek op 5 Desember 2014