Iljoesjin Il-18

Russiese passasiersvliegtuig

Die Iljoesjin (NAVO verslagnaam: Coot) is 'n groot turboskroefaangedrewe passasiersvliegtuig wat vir die eerste keer in 1957 gevlieg het. Dit is een van bekendste en duursaamste Sowjet-vliegtuie van sy era.

Iljoesjin Il-18
'n IL-18D van Aeroflot, 1992
TipePassasiersvliegtuig
VervaardigerMoskou masjinerie-aanleg nr. 30
Ontwerp deurIljoesjin
Nooiensvlug4 Julie 1957
StatusIn gebruik, uit produksie
HoofgebruikersAeroflot
Rossiya
Vervaardig1957–1985
Aantal gebouten minste 678[1]
EenheidskosteVS$24 500 000 (2011 VS$ ekwivalent)
WeergawesIljoesjin Il-38

Die Il-18 was een die wêreld se beste vliegtuie vir 'n klompie dekades en is uitgevoer na menige lande. As gevolg van die vliegtuigromp se duursaamheid en betroubaarheid het vele Il-18s meer as 45 000 uur gevlieg en is nog in diens in die militêre mark en in 'n mindere mate in die burgerlike mark.

Die Il-18 is vervang met die Iljoesjin Il-62 straalvliegtuig wat oor 'n lang togafstand beskik het.

Verwysings wysig

Eksterne skakels wysig