Oranjedruiweranker
plantspesie
(Aangestuur vanaf Hyalosepalum caffrum)
Die Oranjedruiweranker (Hyalosepalum caffrum), soms ook bekend as die kuswonderstok,[1] is 'n boom wat inheems is aan Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe asook KwaZulu-Natal en Mpumalanga.
Oranjedruiweranker | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Ranunculales |
Familie: | Menispermaceae |
Genus: | Hyalosepalum |
Spesie: | H. caffrum |
Binomiale naam | |
Hyalosepalum caffrum (Miers) Troupin (1949) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 104.8.[2]
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHolocaustPornhubTropiese sikloonErfenisDroogteAntoniemApartheidAdolf HitlerCarles PuigdemontIntensiewe vormSuid-AfrikaSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkGeweldEugenetikaAardbewingTrappe van vergelykingRobbeneilandVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Nelson MandelaSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepMenseregteWet op NaturellengrondKoos du PlessisKlimaatveranderingWaterbesoedelingTweede WêreldoorlogSkoenlapperSwartbewussynsbewegingSoweto-opstandSwangerskap