Henno Cronjé

Hendrik (Henno) Cronjé (27 Maart 1931 - 14 Maart 2017) was 'n NG Kerk predikant en 'n Afrikaanse skrywer

Hy het onder N.P. van Wyk Louw sy teologiese studies met 'n meestergraad in Amsterdam voltooi en daarna in New York aan die Union Theological Seminary in New York 'n ThM-graad behaal.

Hy was tot in 1977 'n Suid-Afrikase predikant vir die NG Kerk gewees. Op 15 April 1991 word hy die hoofuitvoerende beampte vir die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), wat hy tot 1996 gebly het.[1]

Verwysings wysig