Gladblaarbaakhout
Die Gladblaarbaakhout (Greyia sutherlandii) is klein boompie wat in bergagtige dele groei, noord van die Groot-Keirivier deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga. Dit is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.[1]
Gladblaarbaakhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. sutherlandii |
Binomiale naam | |
Greyia sutherlandii Hook. & Harv. |
Gedurende blomtyd het die boom aanskoulike, rooi, klokvormige blomme wat omtrent 2 cm lank is. Die blomme lok baie insekte omrede dit baie nektar bevat.
Sien ook wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met Greyia sutherlandii. |
Bronne wysig
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2020.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep