Gewone hardeblaar
Die gewone hardeblaar (Phylica paniculata) is 'n klein boom wat normaalweg struikagtig is en kan tot 4 m hoog word. Hulle groei op klipperige berghellings vanaf die Wes-Kaap tot by die Lebomboberge, die Soutpansberg, Eswatini en ook in die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die blare is klein, donker tot olyfgroen met 'n wit wollerige onderkant en styf ingerolde blaarrande. Die blomme is klein en wollerig.
Gewone hardeblaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | P. paniculata |
Binomiale naam | |
Phylica paniculata Willd., (1798) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 453.2.[2]
Taksonomie wysig
Phylica paniculata is deur Carl Ludwig Willdenow beskryf en is in die jaar 1798 in Sp. Pl. 1: 1112 gepubliseer.[3][4]
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHolocaustPornhubTropiese sikloonErfenisDroogteAntoniemApartheidAdolf HitlerCarles PuigdemontIntensiewe vormSuid-AfrikaSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkGeweldEugenetikaAardbewingTrappe van vergelykingRobbeneilandVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Nelson MandelaSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepMenseregteWet op NaturellengrondKoos du PlessisKlimaatveranderingWaterbesoedelingTweede WêreldoorlogSkoenlapperSwartbewussynsbewegingSoweto-opstandSwangerskap