Soutpansberg
Die Soutpansberg is 'n bergreeks in die noordelike deel van Suid-Afrika in die Limpopoprovinsie. Die bergreeks is ongeveer 130 km lank en strek in 'n oos/wes rigting. Die naam kom van die soutpanne wat die Voortrekkers daar ontdek het. Die hoogste piek is Lajuma (1753 m). Louis Trichardt is net suid van die berg en die N1 nasionale pad kruis die berg hier deur Wyliespoort. Die 70 m hoë Lajumawaterval is ook in die berg.
Die Blaauberg is aangrensend van die Soutpansberg, maar die geologie is verskillend.
Galery
wysigOrganismes endemies aan die Soutpansberg
- Searsia magalismontana subsp. coddii
- Soutpansberg-rotsakkedis, Vhembelacerta rupicola
- Soutpansberg-platakkedis, Platysaurus relictus
- Die endemiese Soutpansberg-wurmakkedis, Chirindia langi subsp. occidentalis
- Lygodactylus ocellatus soutpansbergensis, 'n gecko endemies aan die Soutpansberg
- Hadogenes soutpansbergensis, 'n skerpioen endemies aan die Soutpansberg
- Opistophthalmus lawrencei, 'n skerpioen endemies aan die Soutpansberg
- Soutpansberg kewer, Scarabaeus schulzeae
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Soutpansberg. |
- (en) Die Soutpansberg[dooie skakel]
- (en) Soutpansberg
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsWhatsAppSeksposisieSeksHannes van WykTrappe van vergelykingGetalKategorie:Aalwyne1946Geld194719992010Pornhub1928Kategorie:Artikels met NLK-identifiseerdersSwangerskap199127 MaartCleopatra VII20 DesemberDuitsland1940193828 Februarie19751937Vingerseks1917198116 DesemberLewende en nie-lewende dinge2001Seksuele penetrasie1 Januarie20 AugustusSelfstandige naamwoord