Gertjie Brynard

Gert Steenkamp Brynard (21 Oktober 1938 – 1 Desember 2018) was 'n Springbokrugbyspeler. Hy het op 15 Junie 1965 sy debuut gemaak in Sydney teen Australië en speel sewe toetse. Hy was 'n dokter en het op Onrus, Hermanus, gebly ten tyde van sy afsterwe. Hy het in 1965 bekend geword toe hy twee drieë teen die All Blacks gedruk het op Lancasterpark in Christchurch.

Gertjie BrynardRugbyportaal
Volle naamGert Steenkamp Brynard
Geboortedatum(1938-10-21)21 Oktober 1938
GeboorteplekCalvinia, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika
Sterftedatum1 Desember 2018 (op 80)
SterfteplekOnrus, Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Lengte1,75 m
Massa74,8 kg
SkoolPaul Roos Gimnasium
BeroepDokter
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Vleuel
Springbokno.407
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
1965–68Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika7(6)

Bronne wysig

  • (en) "Gertjie Brynard". ESPNcricinfo. Besoek op 9 Maart 2020.
  • (en) "Former Springbok Gertjie Brynard dies". Sport24. 5 Desember 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2018. Besoek op 9 Maart 2020.
  • (en) "Springbok Rugby Hall of Fame". Genslin. Besoek op 9 Maart 2020.