Paul Roos Gimnasium

Paul Roos Gimnasium is 'n seunskool in Stellenbosch, Suid-Afrika wat in 1866 as Stellenbosch Gymnasium gestig is. Dit was later die Hoër Jongenskool, maar nadat Paul Roos in 1940 ná 30 jaar as die rektor afgetree het, is die skool na hom genoem. Dit is een van net vier skole wat Cecil John Rhodes in sy testament uitgesonder het as die ontvanger van een Rhodes-beurs per jaar.

Paul Roos Gimnasium
LeuseSemper Splendidior
Altyd meer skitterend
Gestig1866
TipeStaatskool
HoofJ. van der Westhuizen
Personeel62
Leerlinge1 215
Grade8-12
AdresSuidwal, Stellenbosch, 7600
StadStellenbosch
ProvinsieWes-Kaap
LandSuid-Afrika
Kleure              
Koshuis(e)Prima
Prima Nova
SkoolkoerantConcipio
Semper
Webbladwww.paulroos.co.za
Paul Roos, na wie die skool genoem is.
Oudleerling genl. Jan Smuts.

Bekende alumni wysig

Eksterne skakels wysig