Geldeenheid

'n Geldeenheid is geld in enige vorm as dit gebruik word as 'n ruilmiddel, veral sirkulerende banknote en muntstukke.[1][2] 'n Meer algemene definisie is dat 'n geldeenheid 'n stelsel van geld (monetêre eenhede) is wat algemeen gebruik word, veral vir mense in 'n nasie.[3] Onder hierdie definisie is die Suid-Afrikaanse Rand (ZAR), Amerikaanse dollar (US$), Pond sterling (£), Europese euro (€), Russiese roebel (₽) en die Indiese roepee (₹) voorbeelde van geldeenhede. Hierdie verskillende geldeenhede word erken as 'n stoor van waarde en word verhandel tussen lande in valutamarkte, wat die relatiewe waardes van die verskillende geldeenhede bepaal.[4] Geldeenhede in hierdie sin word deur regerings gedefinieer, en elke soort het beperkte grense vir aanvaarding.

Lys van die belangrikste wêreldbetaling geldeenhede wysig

Die volgende tabel is 'n raming van die 15 mees gereeld gebruikte geldeenhede in wêreldbetalings van 2012 tot 2018 deur SWIFT.[5][6][7][8][9][10][11]

15 mees gereeld gebruikte geldeenhede in wêreldbetalings (in % van Wêreld)
RangGeldeenheidJanuarie
2012
GeldeenheidJanuarie
2014
GeldeenheidJanuarie
2015
GeldeenheidFebruarie
2017
GeldeenheidJanuarie
2018
GeldeenheidJanuarie
2019
Wêreld100.00%Wêreld100.00%Wêreld100.00%Wêreld100.00%Wêreld100.00%Wêreld100.00%
1 Euro44.04% Amerikaanse dollar38.75% Amerikaanse dollar43.41% Amerikaanse dollar40.86% Amerikaanse dollar38.53% Amerikaanse dollar40.08%
2 Amerikaanse dollar29.73% Euro33.52% Euro28.75% Euro32.00% Euro32.75% Euro34.17%
3 Pond sterling9.00% Pond sterling9.37% Pond sterling8.24% Pond sterling7.41% Pond sterling7.22% Pond sterling7.07%
4 Japannese jen2.48% Japannese jen2.50% Japannese jen2.79% Japannese jen3.30% Japannese jen2.80% Japannese jen3.30%
5 Australiese dollar2.08% Kanadese dollar1.80% Chinese juan2.06% Kanadese dollar1.89% Chinese juan1.66% Chinese juan2.15%
6 Kanadese dollar1.81% Australiese dollar1.75% Kanadese dollar1.91% Chinese juan1.84% Kanadese dollar1.51% Kanadese dollar1.74%
7 Switserse frank1.36% Chinese juan1.39% Switserse frank1.91% Switserse frank1.66% Switserse frank1.42% Hongkong-dollar1.50%
8 Sweedse kroon1.05% Switserse frank1.38% Australiese dollar1.74% Australiese dollar1.61% Australiese dollar1.38% Australiese dollar1.44%
9 Singapoer-dollar1.03% Hongkong-dollar1.09% Hongkong-dollar1.28% Hongkong-dollar1.30% Hongkong-dollar1.32% Singapoer-dollar1.02%
10 Hongkong-dollar0.95% Thaise baht0.98% Thaise baht0.98% Thaise baht1.01% Singapoer-dollar1.01% Thaise baht0.96%
11 Noorse kroon0.93% Sweedse kroon0.97% Singapoer-dollar0.89% Sweedse kroon0.97% Thaise baht0.95% Switserse frank0.85%
12 Thaise baht0.82% Singapoer-dollar0.88% Sweedse kroon0.80% Singapoer-dollar0.96% Sweedse kroon0.85% Sweedse kroon0.81%
13 Deense kroon0.54% Noorse kroon0.80% Noorse kroon0.68% Noorse kroon0.68% Noorse kroon0.64% Noorse kroon0.66%
14 Russiese roebel0.52% Deense kroon0.60% Deense kroon0.56%Sjabloon:Landdata PolandPolse Złoty0.51%Sjabloon:Landdata PolandPolse Złoty0.47%Sjabloon:Landdata PolandPolse Złoty0.54%
15 Suid-Afrikaanse rand0.48%Sjabloon:Landdata PolandPolse Złoty0.58%Sjabloon:Landdata PolandPolse Złoty0.55% Suid-Afrikaanse rand0.45% Ringgit0.41% Deense kroon0.46%

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. "Currency" (in Engels). The Free Dictionary. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020.
  2. Bernstein, Peter (2008) [1965]. "4–5". A Primer on Money, Banking and Gold (3rd uitg.). Hoboken, NJ: Wiley. ISBN 978-0-470-28758-3. OCLC 233484849.
  3. "Currency" (in Engels). Investopedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020.
  4. "Guide to the Financial Markets" (PDF). The Economist.
  5. "RMB breaks into the top ten most-used currencies for payments". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 23 September 2019.
  6. "Chinese Renminbi Overtakes the Swiss Franc as a World Payments Currency". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 23 September 2019.
  7. "RMB reaches record levels of payments activity between offshore centres". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 23 September 2019.
  8. RMB role and share of international payments is declining CTMfile. April 5, 2017
  9. RMB Tracker Monthly reporting and statistics on renminbi(RMB) progress towards becoming an international currency Geargiveer 22 April 2019 op Wayback Machine (PDF)
  10. [1] Geargiveer 22 April 2019 op Wayback MachineRMB Tracker February 2019 Geargiveer 22 April 2019 op Wayback Machine
  11. "RMB Tracker February 2018". SWIFT. Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 23 September 2019.

Eksterne skakels wysig