Fucking (uitgespreek ˈfʊkɪŋ) is 'n klein dorp in die noorde van Oostenryk, in die munisipaliteit Tarsdorf in die deelstaat Opper-Oostenryk. Die dorp lê 33 km noord van Salzburg en 4 km oos van die Duitse grens.

Fugging

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Opper-Oostenryk
 Koördinate48°04′N 12°51′O / 48.067°N 12.850°O / 48.067; 12.850
 Stigting6de eeu
 Oppervlakte: 
 - Totaalvk km
 Hoogte bo seevlak- m
 Bevolking: 
 - Totaal (1 Januarie 2012)104
 - Bevolkingsdigtheid-/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2
 Burgemeester
 Amptelike Webwerf